Radio Tygerberg 104FM

Draaipunt I Liomee Vosloo

Tv AF ↓ 150 episoder

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: www.radiotygerberg.co.za

Forfatter

Radio Tygerberg 104FM

Kategori

Tv

Podcastens hjemmeside

www.radiotygerberg.co.za

Seneste episode

17. apr. 2026

Hvor kan du lytte?

Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snart

Podcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts

Hent den på Google Play Installer gratis Android næsten 10 mio. downloads · 4,8 i bedømmelse iOS snart

Episoder

Draaipunt I Carmen Theunissen | Rose van Jesus 25.02.2022

Carmen loop 'n baie naby pad met die Here en vra eendag vir rose. Nie van 'n man af nie, maar van die Here self af. Min het sy kon dink hoe letterlik Jesus haar gebed sou beantwoord nie

Draaipunt I Dilia Camarra | Dangerous Cults 18.02.2022

As jong tiener sluit Delia se ouers aan by 'n geloofsbeweging waar sy dag en nag van sonde bewus gemaak word. Alles is verbode - daar is sonde in alles en alle sondes moet hardop bely word voor geestelike leiers. Sy wil ouers waarsku

Draaipunt I Jacqueline Ruth | Genesing na 'n reis van Misbruik en Mishandeling 04.02.2022

Jacqueline se lewe lees soos 'n riller. Sy kind word sy gemolesteer deur 'n familielid en as tiener word sy verkrag deur 3 jongmans op 'n familiepartytjie Hierdie gebeure het 'n ontuitwisbare invloed op haar lewe gehad totdat Jesus op 'n baie traumatiese gebeure in haar lewe kom

Draaipunt I Pastoor Dennis Francis I Genesing na Covid19 28.01.2022

Pastoor Dennis Francis het by die dood omgedraai met Covid-19. Hy was 'n geruime tyd in die hospitaal. Hy deel sy verhaal van genesing.

Draaipunt I Piet Uys | Byna verdrink na kajak sink 21.01.2022

Piet Uys en Gideon Janse van Rensburg het gedink die einde het vir hulle aangebreek toe hulle kajak begin sink in die Persiese Golf. Vir 6 ure klou hulle vas totdat hulle later besef die puntjie waaraan hulle vashou gaan binne minute onder die water verdwyn

Draaipunt I Shanna Visagie | Sendeling in Oekraine 14.01.2022

Hierdie insprirerende jongdame werk onder die sigeueners in Oekraine. Hulle word nie geëer deur mede landsburgers nie en leef in haglike omstandighede

Draaipunt I Charmaine Malan | Bonatuurlike Verskynsel 24.12.2021

Op 'n wintersdag sit Charmaine in die voorkamer en word bewus van 'n helder lig wat skyn buite. Dit was skaars 'n oomblik lank maar die herinnering is in haar gedagtes vasgevang

Draaipunt I Ds Jannie Engelbrecht | Geloofsvriende tydens kankerstryd 17.12.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt I Michael Wynne | Lewe na Prostaatkanker 10.12.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Draaipunt I Neels Cornelissen | Wonderbaarlike herstel na kanker 03.12.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

DRAAIPIUNT MET CLIVE TREU | Geestelike reis na ontrou 26.11.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

DRAAIPIUNT MET JESSICA HANEKOM 12.11.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

DRAAIPUNT MET MARIETTE WHEELER 08.10.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

DRAAIPUNT MET REINHARD KOTZE 01.10.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

DRAAIPUNT MET ANDRE VAN DEN BERGH 17.09.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

DRAAIPUNT MET KERRY SWANEPOEL 10.09.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

DRAAIPUNT MET SHANA VISAGIE 03.09.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

DRAAIPUNT | ANONIEM | RESTOURASIE NA AFDANKING 27.08.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

DRAAIPUNT MET JEANNETTE 20.08.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

DRAAIPUNT MET RUSSEL WATSON 06.08.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

DRAAIPUNT - DROPPED OFF AND ABANDONED 30.07.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

DRAAIPUNT MET MERCIA COX 23.07.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

DRAAIPUNT MET JEAN CLARKE 16.07.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

DRAAIPUNT MET LUIGI APRIL 02.07.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

DRAAIPUNT MET MARTYN 25.06.2021

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Lyt til podcasten Draaipunt I Liomee Vosloo i Replaio

Radio og podcasts i én app - gratis og uden tilmelding. Installer i dag, og gå ikke glip af lanceringen

Hent den på Google Play

Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.