Anina Wasserman
Ongefilter
Ongefilter, maar binne perke, gesprekke
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: awra-ongefilter.castos.com
Autor
Anina Wasserman
Kategorie
Web podcastu
Nejnovější epizoda
9. lis 2026
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Anina Wasserman gesels met CANSA 21.09.2026 25:07
Anina gesels met: Me. Venter – Kliniese Verpleegspesialis, Gretchen Minnaar – Psigososiale ondersteuning, Anina Meiring – Childhood Cancers ’n Eerlike gesprek oor kanker, ondersteuning en hoop.
Anina Wasserman gesels met Rouvierre & Tristan van Tonder 14.09.2026 25:31
Rouvièrre & Tristan van Tonder deel hul aangrypende verhaal van Tristan se stryd teen akute limfoïede leukemie op slegs 5-jarige ouderdom — en die impak wat hierdie reis gehad het op hul lewe: geestelik, fisies en emosioneel.
Anina Wasserman gesels met Amarynka Wessels 08.09.2026 25:10
Anina Wasserman gesels met Amarynka Wessels oor haar persoonlike verhaal van ’n kind wat met leukemie leef, en die krag van empatie, ondersteuning en woorde wat genees.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály