NG Wierdapark

NG Wierdapark

God se koninkryk is anders, daarom is ons anders: ons erken dat God se koninkryk anders lyk as dié van die wêreld waarin ons leef. Ons gemeente is nie begaan oor populêre menings nie, maar word aangespoor deur die andersheid en uitdaging wat God se Goeie Nuus van ons verwag. NG Gemeente Wierdapark diskrimineer en oordeel nie oor mense nie en verwelkom almal wat Christus as hulle Saligmaker bely om in die gemeente en gemeenskap tot diens van God se koninkryk te wees.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.ngwierdapark.co.za

Autor

NG Wierdapark

Kategorie

Religion

Web podcastu

www.ngwierdapark.co.za

Nejnovější epizoda

21. kvě 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Sondag tot Sondag 8 | Familie en Vergifnis 26.03.2025

In hierdie week se Sondag tot Sondag -gesprek ontvang ons gasspreker en prediker Stefni Jacobs. Pieter en Stefni deel stories oor hoe vergifnis en herstel hul eie lewens en roepingspad raak. Stefni vertel aangrypend van haar werkservaring by Jakaranda en Louis Botha kinderhuise, en hoe sy gesien het dat mense wat diep seergekry het, tog keuses maak om verby pyn te leef – of nie. Haar insigte nooi...

Gebedsbegeleiding 6 | "Steek jou hand uit" 25.03.2025

In hierdie meditatiewe gebedsbegeleiding word jy genooi om stil te raak by ’n oomblik van genesing én konfrontasie. Lukas 6:6–11 vertel van Jesus wat ’n man met ’n verdorde hand genees — nie op ’n toevallige tyd nie, maar in die sinagoge, op die Sabbat, terwyl almal kyk. Hierdie is ’n gebed vir dié wat selfbewus is. Wat bang is om verkeerd te doen. Wat iets dra wat hulle eerder wegsteek… maar wat...

Sondag tot Sondag 7 | Vergifnis en Gym 20.03.2025

'n Vreemdeling vra vir Pieter waar sy gym tas is.

Gebedsbegeleiding 5 | "Tyd is, en is nie alles nie" 18.03.2025

Tyd om bewus te word van God, in jou.

Sondag tot Sondag 6 | Die Langmou Baas van die Plaas 12.03.2025

Hierdie episode is vir mense wat nie perfek is nie

Gebedsbegeleiding 4 | Psalm 139 - Volledig geken 11.03.2025

Volledig Geken is ’n rustige, meditatiewe podcast gebaseer op Psalm 139 , wat jou nooi om stil te word in die teenwoordigheid van God. In elke episode verken ons die wonder van ’n God wat ons ten volle ken—ons vrese, drome, en verlange—sonder oordeel, net met liefde. Met stadige Skrifvoorlesing, reflektiewe vrae en geleenthede vir stilte en gebed , help hierdie podcast jou om nader aan God te bewe...

Sondag tot Sondag 5 | Karre en Katedrale 05.03.2025

Pieter lees die nuus en Morné is bang vir coke met ys

Aswoensdag Refleksie 05.03.2025

In hierdie Aswoensdag podcast word ons genooi om stil te word en die diepte van Lydenstyd te verken. Wanneer die winter van die lewe ons tref—wanneer ons swaarkry, verlies, mislukking en stilte ervaar—waar is God? Gebaseer op Genesis 3:14-24, reflekteer ons oor die tema “God in die winter van die lewe”, ’n herinnering dat selfs in ons donkerste seisoene, God steeds teenwoordig is. Soos die natuur...

Gebedsbegeleiding 3 | Matteus 11:28-30 03.03.2025

Ons reflekteer rondom Matteus 11:28-30 en ons eie gedagtes, emosies, gevoelens en denke.  Benodighede: 'n Bybel, notaboek en pen, 'n kers.

Sout en Lig 28.02.2025

Wanneer ons moeg word...

Sondag tot Sondag 4 | "Plekke, Mense, en Dinge" 26.02.2025

So bietjie 'onder die belt' hierdie week...

Gebedsbegeleiding | Psalm 131 24.02.2025

Ons reflekteer oor Psalm 131, die noodsaaklikheid van rus en oorgawe aan God.

Wandel en Worstel 2 21.02.2025

“Wat is dit wat werklik saakmaak?” neem jou op ʼn reis om God se koninkryk te ontdek te midde van die chaos van die alledaagse lewe. In ʼn wêreld vol eise en druk, wys hierdie potgooi jou hoe om rus te vind, perspektief te kry, en op die regte dinge te fokus. Kom luister na insigte, stories en Bybelse waarheid wat jou help om te leef vanuit wat regtig belangrik is.  Deel jou storie met my deur &apos...

Sondag tot Sondag 3 19.02.2025

In hierdie week se episode, val Morné  van die bed af, en Pieter voel selfbewus in Midstream.

Gebedsbegeleiding | Psalm 46 17.02.2025

Ons reflekteer rondom Psalm 46 en ons eie gedagtes, emosies, gevoelens en denke.  Benodighede: 'n Bybel, notaboek en pen, 'n kers.

Wandel en Worstel 1 14.02.2025

Wanneer die lewe gebeur en ons identiteit as gelowiges uitgedaag word... Deel jou storie met my deur 'n boodskap of stemnota op WhatsApp by 081 089 6314. Jy kan ook 'n e-pos rig na my by dsmornejacobs@gmail.com. Posduiwe, morsekode en faks word nie tans aanvaar nie

Wat is jou naam? | Sondag tot Sondag 2 11.02.2025

Wou jy al ooit iets oor jouself verander? 

Skrif, Stem en Stilte | 1 10.02.2025

Ons word begelei deur Psalm 19 in vandag se episode. 

Sondag tot Sondag 1 07.02.2025

In hierdie reeks gesels die Leraars saam oor die Woord waarmee hul gewandel het in die aanloop tot die erediens. Daar word gereflekteer oor die erediens wat verby is, die voorbereiding asook nagedink oor die erediens wat voorlê. 

Openbaring 11:19-12:12 13.12.2024

Juig

Matteus 11:25-30 12.12.2024

Rus

Matteus 11:16-19 11.12.2024

Dade van wysheid 

Jesaja 40:1-11 10.12.2024

Opnuut getroos

Lukas 1:26-38 09.12.2024

Betaalde beloftes

Matteus 15:29-37 06.12.2024

Omgee liefde van Jesus 

Poslouchej podcast NG Wierdapark v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály