'n Sak Vol Stories

'n Sak Vol Stories

Kids AF ↓ Epizody: 67

'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories. Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee. Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.zaVolg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.sakvolstories.co.za

Autor

'n Sak Vol Stories

Kategorie

Kids

Nejnovější epizoda

10. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

S01E16 Die Sfinks 07.11.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Die wrede sfinks het niks of niemand laat verby kom nie. Almal wat wou, moes eers ‘n raaisel beantwoord, en niemand kon nie. Totdat Oedipus op ‘n dag daar aankom... Instagram · Website

S01E15 Die Toe Oë Afspraak 01.11.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Medusa is moeg vir alleen wees, maar gaan sy ooit ware liefde kan vind? Met die hulp van haar kristalbal is daar dalk net ‘n kans! Instagram · Website

S01E14 Muishert en Tier 24.10.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Muishert is dalk ‘n klein diertjie, maar dit beteken nie hy kan nie groot planne maak nie. Veral nie wanneer die slinkse tier die dag op sy spoor is nie. Instagram · Website

S01E13 Die Swaard in die Klip 19.10.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Vir so lank as wat almal kon onthou steek ‘n pragtige, blink swaard in die klip. Niemand kon dit ooit verwyder nie. Tot op ‘n dag... Instagram · Website

S01E12 Die Chimera 11.10.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Die Chimera is dalk ‘n skrikwekkende dierasie met drie verskillende koppe en ‘n lyf wat iets tussen ‘n leeu, vlermuis en slang is, maar dit beteken nie hierdie mitologiese monster is bestand teen alledaagse probleme soos doodgewone gewone hongerte nie. Ma...

S01E11 Anansi Bring Wysheid Na Wêreld 04.10.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Wat gebeur as jy glad nie so slim is as wat jy dink nie? Anansi, die spinnekop, is ‘n figuur uit die mitologie en tradisies van Wes-Afrika en die Karibiese eilande, maar in vandag se storie ontmoet hom ons as ‘n ambisieuse en buitengewone spinnekop, met n...

S01E10 Die towenaar se handlanger 26.09.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... 'n Jong handlanger word deur sy towenaar-leermeester alleen by die huis gelos. Gaan hy homself kan inhou, of gaan dinge dalk lelik skeefloop? Instagram · Website

S01E09 Die Koning Wat Aan Die Maan Wou Vat 19.09.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... 'n Koning wat in absoluut alle opsigte die heel beste in die wêreld wil wees, kry 'n plan wat niemand anders nog ooit gehad het nie. En dalk met baie goeie rede. Instagram · Website

S01E08 Die Goue Kitaar 12.09.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... 'n Jong man wat meer liefde as talent het wanneer dit by sing kom, kry 'n wonderlike kitaar wat van hom 'n meesterlike musikant maak. Maar dan maak hy een groot fout... Instagram · Website

S01E07 Die Man Wat Moes Huishou 21.08.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Instagram · Website

S01E06 Die Vrou Wat Die Feetjies Geflous het 21.08.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... As iemand se liefde vir bak die feetjies honger maak, neem dinge ‘n snaakse wending. Instagram · Website

S01E05 Die Visserman en die Bottel 21.08.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ‘n Visserman probeer sy lewe uit die see maak, maar op ‘n dag vang hy iets wat veel meer werd is as net ‘n vis. Instagram · Website

S01E04 Die Gemmerbroodman 21.08.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... As ‘n gemmerbroodman skielik ‘n wil van sy eie kry, veroorsaak dit sommer ‘n groot konsternasie. Instagram · Website

S01E03 Die Bebaarde Dwaas 21.08.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ‘n Slim en wyse man kom op iets af wat hom skielik laat wonder oor iets wat hom nog altyd baie spesiaal laat voel. Instagram · Website

S01E02 Repelsteeltjie 21.08.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Waneer ‘n arm boer by die Koning grootpraat oor sy dogter wat kwansuis strooi in goud kan spin, gooi hy haar in ‘n kamer vol strooi om haar te dwing om dit te bewys. ‘n klein, geheimsinnige mannetjie help haar in ruil vir geskenke, maar die grootste belon...

S01E01 Klipsop 19.08.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ‘n Moeë reisiger daag in ‘n klein dorpie vol agterdogtige mense op. Hy vra almal om net ‘n klein deeltjie by te dra en leer hulle die geheim van samewerking tydens moeilike tye met sy unieke “Klipsop”. Instagram · Website

Inleiding tot 'n Sak Vol Stories 19.08.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... 'n Kort inleiding tot n Sak Vol Stories, wie ons is, en wat om te verwag in Seisoen 1 Instagram · Website

Poslouchej podcast 'n Sak Vol Stories v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály