Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

God se Woord VARS vir jou Vandag

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: christianityworks.co.za

Autor

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Kategorie

Religion

Nejnovější epizoda

1. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Roep Tot God 05.10.2024

Send us Fan Mail Psalm 86:5 U is goed, Here, U vergewe altyd weer, U is getrou teenoor dié wat na U roep om hulp.  Het jy al ooit ervaar dat jy iemand vir wie jy lief is, so seergemaak het, dat jy jou nie kan indink hoe jy jouself daarvoor gaan vergewe nie? Jy kan nie glo dat hierdie verhouding die pyn sal oorleef nie. En dan … dan vergewe daardie persoon jou... Wanneer iemand jou vergewe vir iets...

Sal jy ‘n Kompromie Aangaan? 04.10.2024

Send us Fan Mail Deuteronomium 6:4,5 “Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here. Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag.  Soms kom jy voor 'n morele dilemma te staan. Aan die een kant weet jy wat reg is en in jou hart wil jy die regte ding doen. Maar die korttermyn belonings wat dit inhou om die verkeerde ding te doen, is so groot, dat jy v...

Waar Pas Jy In? 03.10.2024

Send us Fan Mail Johannes 19:25 -27 Naby die kruis van Jesus het sy ma, sy ma se suster en Maria, die vrou van Klopas, en Maria Magdalena gestaan. Toe Jesus sy ma sien, en die lieflingdissipel wat by sy ma staan, sê Hy vir haar: “Vrou, dáár is u seun.” Daarna sê Hy vir die dissipel: “Kyk, dáár is jou ma.” Van daardie uur af het die dissipel Jesus se ma by hom aan huis geneem. (NLV)  Het jy al ooit...

Wat God Voorberei het vir Jou 02.10.2024

Send us Fan Mail 1 Korintiërs 2:8,9 Nie een van die heersers van hierdie wêreld het hierdie wysheid geken nie. As hulle dit geken het, sou hulle nie die Here van die heerlikheid gekruisig het nie. Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet. Wanneer...

‘n Onpopulêre Wysheid 01.10.2024

Send us Fan Mail 1 Korintiërs 2:7,8 Wat ons verkondig, is die wysheid van God, die verborge waarheid wat bedek was en wat God van ewigheid af vir ons voorbestem het tot ons ewige heerlikheid. Nie een van die heersers van hierdie wêreld het hierdie wysheid geken nie. As hulle dit geken het, sou hulle nie die Here van die heerlikheid gekruisig het nie  Die wêreld se invloedrykes – die nasionale leie...

Wysheid Voor die Wêreld Begin Het 30.09.2024

Send us Fan Mail 1 Korintiërs 2:6,7 Tog is wat ons verkondig wysheid, maar net vir dié wat daarvoor ryp is, en dan 'n wysheid wat nie van hierdie wêreld is of van die heersers van hierdie wêreld nie. Hulle is buitendien aan die ondergaan. Wat ons verkondig, is die wysheid van God, die verborge waarheid wat bedek was en wat God van ewigheid af vir ons voorbestem het tot ons ewige heerlikheid. ...

Die Leiers Verloor hulle Mag 29.09.2024

Send us Fan Mail 1 Korintiërs 2:6 Tog is wat ons verkondig wysheid, maar net vir dié wat daarvoor ryp is, en dan 'n wysheid wat nie van hierdie wêreld is of van die heersers van hierdie wêreld nie. Hulle is buitendien aan die ondergaan.  As jy na die wêreldleiers kyk, is daar talle van hulle wat despote is. Hulle dikteer hoe mense moet leef en wat hulle moet glo. Dis skrikwekkend. Maar daardi...

Krag, Liefde, Toevlug 28.09.2024

Send us Fan Mail Psalm 59:17,18 Maar ék sal sing van u mag, elke môre sal ek jubel oor u trou, want U is vir my 'n veilige vesting, 'n skuilplek in tyd van nood. Tot u eer wil ek sing, U, my Sterkte, want U is my veilige vesting, U is my troue God.  Weet jy hoe jy soms iemand ontmoet en dit lyk vir jou asof hulle geen probleme het nie? Hulle het die perfekte werk, baie geld en 'n ge...

Ek Het U Lief, My Here 27.09.2024

Send us Fan Mail Psalm 18:2,3 ...Ek het U baie lief, Here; U is my sterkte. Die Here is my rots, my vesting en my redder, my God, en my rots by wie ek skuil. Hy is my skild, my magtige redder, my veilige vesting. (NLV)  Daar is min dinge so skrikwekkend soos 'n aardbewing... Wanneer die grond onder jou voete begin bewe, wag jy in vrees vir die oomblik wat die gebou om jou gaan ineenstort en j...

Nuwe Woorde, Ou Woorde 26.09.2024

Send us Fan Mail Psalm 33:4-5 Want die woord van die Here is waarheid, en alles wat Hy doen, staan vas. Hy het regverdigheid en reg lief, en sy troue liefde vul die aarde. (NLV)  Ons sien hoe nuwe woorde en frases só gereeld by ons Afrikaanse Woordelys gevoeg word, dat ons nie kan byhou nie. Maar dit is geensins 'n nuwe ding nie. Volgens 'n onlangse artikel wat ek raakgeloop het, het Wil...

‘n Rein Hart 25.09.2024

Send us Fan Mail 1 Kronieke 28:9 “En jy, Salomo, my seun, sorg dat jy die God van jou pa leer ken. Dien en aanbid Hom met jou hele hart en met ’n gewillige verstand. Want die Here sien elke hart en verstaan en ken elke plan en gedagte. As jy na Hom soek, sal jy Hom vind. Maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd verwerp. (NLV)  Wat ervaar jy wanneer iemand met ‘n mooi gesindheid; met 'n re...

Wanneer ‘n Miljardêr Sterf 24.09.2024

Send us Fan Mail Jakobus1:9-11 Gelowiges wat nie status in die samelewing het nie, moet trots wees op die status wat God aan hulle gee. Gelowiges wat ryk is, moet bly wees oor hulle nederige status voor God. Want hulle rykdom sal soos die veld se blomme net ’n rukkie hou. Julle weet mos: Die warm son kom met gloeiende hitte op en verskroei die veld. Die blomme val af, en die veld se prag is weg. S...

Luister God Regtig? 23.09.2024

Send us Fan Mail Jakobus1:5-6 Vra vir God as dit nie vir jou duidelik is wat Hy wil hê jy moet doen nie. Hy sal jou eenvoudig daardie wysheid gee, en jou nie verwyt dat jy dit gevra het nie. Maar, as ’n mens bid, moet jy die vertroue hê dat God sal antwoord, want iemand wat twyfel, is soos ’n brander in die see wat deur die wind aangejaag en heen en weer gedryf word. (NLV)  Het iemand al ooit vir...

Wysheid 22.09.2024

Send us Fan Mail Jakobus 1:5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.  Dit is interessant hoe jou lewe beïnvloed word deur negatiewe ervarings en uitdagings uit die verlede, asook deur die druk waaronder jy vandag lewe. En dit laat jou dikwels verkeerde besluite neem. Maar wanneer jy dan die ge...

Verneder Jouself 21.09.2024

Send us Fan Mail Jakobus 4:8-10 Kom nader aan God, en Hy sal nader aan julle kom. Was julle hande van die sonde wat daaraan kleef, julle sondaars, maak julle harte skoon, julle tweegesigte wat nie kan besluit aan wie julle getrou wil wees nie. Trane moet wys julle is jammer oor die verkeerde goed wat julle aangevang het! Treur en huil! Julle gelag moet in droefheid verander, en julle blydskap in b...

Sout wat Laf word 20.09.2024

Send us Fan Mail Markus 9:50 “Sout is goed, maar as sout sy krag verloor het, waarmee sal 'n mens dit weer sout maak? “Julle moet werklik sout wees en in vrede met mekaar lewe.”  Sout is iets wat die meeste van ons daagliks gebruik. Dit gee geur aan andersins vervelige kos. Sout verbeter die geur van lekker kos nog verder. Dis iets waaraan ons selde dink, en tog is dit so belangrik. In die ou...

Nie Een van Ons Nie 19.09.2024

Send us Fan Mail Markus 9:38-41 Johannes het toe vir Hom gesê: “Here, ons het iemand gesien wat in u Naam bose geeste uitdrywe. Ons het hom probeer keer, omdat hy ons nie volg nie.” “Moet hom nie keer nie,” sê Jesus, “want daar is niemand wat 'n kragtige daad in my Naam sal doen en net daarna minagtend van My sal kan praat nie. Wie nie téén ons is nie, is vír ons. “Elkeen wat vir julle '...

Opoffering 18.09.2024

Send us Fan Mail Markus 9:36,37 Toe het Hy 'n kindjie geneem en hom tussen hulle laat staan. Hy het sy arm om hom gesit en vir hulle gesê: “Elkeen wat so 'n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My; en elkeen wat My ontvang, ontvang nie net vir My nie, maar ook vir Hom wat My gestuur het.”  Om ander te dien, is iets wat ons aan die eenkant weet ons moet doen. Maar aan die anderkant vind on...

‘n Radikale Kopskuif 17.09.2024

Send us Fan Mail Markus 9:35 Jesus het gaan sit en die twaalf geroep. Hy sê toe vir hulle: “As iemand die eerste wil wees, moet hy die heel laaste en almal se dienaar wees.”  Baie van die struweling in hierdie wêreld, gaan oor mense wat stry oor wie die belangrikste is; wie die rykste is; wie as die mees indrukwekkende persoon en as die leier van die groep gesien word. Maar my vriend, hierdie wedy...

Skandelike Gedrag 16.09.2024

Send us Fan Mail Markus 9:33,34 Toe hulle daarna in Kapernaum by die huis kom, het Hy vir hulle gevra: “Waaroor het julle langs die pad geloop en praat?” Hulle het egter niks geantwoord nie, want hulle het langs die pad met mekaar gestry oor wie van hulle die belangrikste is.  Die meeste mense wil graag hê dat ander mense hulle sal bewonder. Maar weet jy, ongelukkig word ‘n mens so maklik trots. D...

In Groot Aanvraag 15.09.2024

Send us Fan Mail Markus 1:35-37 Nog voor dagbreek die volgende oggend het Jesus opgestaan en alleen op ’n stil plek gaan bid. Later het Simon en die ander mense by hom agter Jesus aan gegaan en toe hulle Hom kry, sê hulle vir Hom: “Almal vra na U.” (NLV) Dit is vreeslik maklik om onsself te flous deur te dink dat ons belangriker is, as wat ons eintlik is. Ons mislei onsself deur te dink dat ons di...

Die Krag van Sy Woord 14.09.2024

Send us Fan Mail Markus 1:23-26 Skielik was daar in hulle sinagoge ’n man met ’n onrein gees wat begin uitroep: “Los ons uit, Jesus van Nasaret! Het jy gekom om ons te vernietig? Ek ken jou – jy is die Heilige van God!” Maar Jesus het hom bestraf en beveel: “Bly stil, en gaan uit hom uit!” Daarop het die onrein gees hom stuiptrekkings laat kry, hard geskreeu en uit hom uitgegaan.(NLV)  As ons maar...

Wees Gereed om Sprakeloos te Wees 13.09.2024

Send us Fan Mail Markus 1:21,22 Jesus en sy dissipels het in Kapernaum aangekom. Op die Sabbatdag het Hy dadelik na die sinagoge toe gegaan en Hy was besig om daar onderrig te gee. Hulle was verbaas oor sy onderrig, want Hy het onderrig gegee soos iemand met ware gesag – heeltemal anders as die skrifkenners. (NLV)  Ek weet nie hoeveel kerkdienste jy al in jou lewe bygewoon het nie, maar ek kan eer...

Jesus begin Sy Werk 12.09.2024

Send us Fan Mail Markus 1:14,15 Later, nadat Johannes gearresteer is, het Jesus na Galilea toe gegaan om God se Goeie Nuus aan te kondig. Hy het gesê: “Die tyd het aangebreek. God se koningsheerskappy gaan nou enige oomblik begin! Kom tot inkeer en glo die Goeie Nuus!”(NLV)  Om 'n nuwe projek aan te pak, is altyd ‘n groot uitdaging. Jy gee daardie eerste tree nogal versigtig. Jy wil hê dit mo...

Versoeking 11.09.2024

Send us Fan Mail Markus 1:12,13 Dadelik hierna het die Heilige Gees Jesus na die woestyn laat gaan. Hy was daar vir 40 dae terwyl Hy deur Satan versoek is. Hy was daar saam met die wilde diere, en engele het Hom versorg. (NLV)  Het jy opgemerk dat wanneer dinge besig is om jou onder te kry en jou plat te slaan – hetsy dit fisies, emosioneel of geestelik is, voel dit boonop asof daar soveel versoek...

Poslouchej podcast God se Woord VARS vir jou Vandag v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály