Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

God se Woord VARS vir jou Vandag

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: christianityworks.co.za

Autor

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Kategorie

Religion

Nejnovější epizoda

1. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Kweek ‘n Gesindheid van Dankbaarheid 24.11.2024

Send us Fan Mail Psalm 86:12,13 Met my hele hart sal ek U prys, Here, my God. Ek sal u Naam vir altyd verheerlik, want u liefde vir my is baie groot. U het my uit die doderyk gered.  Hoe ons die lewe ervaar – wat ons kry, wat ons gee en of ons dit geniet … of nie – word in 'n groot mate deur ons gesindheid bepaal. Dink net hoe sal ‘n onvergenoegde persoon, of een met 'n slagoffermentalit...

Leer my u Pad, Here 23.11.2024

Send us Fan Mail Psalm 86:11 Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien. Met my hele hart sal ek U prys, Here my God, u Naam altyd eer, Het jy al ooit op 'n vreemde plek verdwaal? Watter kant is noord? Hierdie kaart is verouderd; die straatname het verander. Moet ek hierdie kant of daardie kant toe stap? Waar is die bushalte? Is dit ooit die regte straat? H...

Daar is Geen god soos U nie 22.11.2024

Send us Fan Mail Psalm 86:8-10 Luister na my gebed, Here, gee tog ag op my smeekgebed. Op die dag van my nood roep ek na U, U sal my gebed verhoor. Daar is geen god soos U nie, Here, niks kan met u werk vergelyk word nie. Dink jy soms aan jou lewe as die reis van 'n pelgrim op soek na iets? Die meeste van ons sal seker antwoord dat hulle bitter selde aan hul lewensreis dink. Ek is immers besi...

God, Hoor U My? 21.11.2024

Send us Fan Mail Psalm 86:6,7 Luister na my gebed, Here, gee tog ag op my smeekgebed. Op die dag van my nood roep ek na U, U sal my gebed verhoor.  Het jy al gevoel asof almal praat, maar niemand luister nie? Jy word daagliks in hierdie deurmekaar wêreld gebombardeer deur soveel mededingende stemme; soveel opinies; soveel e-posse; soveel boodskappe. Dit kan veral in 'n tyd van beproewing, &ap...

God is Goed 20.11.2024

Send us Fan Mail Psalm 86:5 U is waarlik goed, Here, U vergewe. U is vol liefde vir almal wat by U hulp soek. (NLV)  Het jy al opgelet hoe maklik dit is om die werklik belangrike dinge in die lewe uit die oog te verloor wanneer jy spook en spartel om dag vir dag te oorleef? Nouja, ek is hier om jou elke nou en dan vriendelik te herinner aan wat regtig belangrik is. My vrou Jacqui is ‘n besondere m...

Die volle verhaal 19.11.2024

Send us Fan Mail Psalm 118:5,6 In my nood het ek na die Here geroep, die Here het my gebed verhoor en my bevry. Die Here is by my, ek ken geen vrees nie; wat kan 'n mens aan my doen?  Ons is voortdurend in ‘n stryd gewikkel. En wanneer ons in die middel van ‘n konfliksituasie is, dink ons ons moet ten alle koste wen. Die meeste van die kere is dit nie so belangrik nie, maar in die hitte van d...

Ware Christenskap 18.11.2024

Send us Fan Mail Romeine 6:1,2 ...Moet ons aanhou sonde doen sodat die genade kan toeneem? Beslis nie. Hoe kan ons wat dood is vir die sonde, nog daarin voortlewe?  Om jou hele lewe na ander mense se pype te dans en hulle te probeer tevrede stel, is harde werk, want mense is wispelturig. Hulle kan eendag aan jou kant wees … en die volgende dag teen jou draai. Jy het dit seker ook al beleef? '...

Vrede Begin By die Huis 17.11.2024

Send us Fan Mail Eksodus 20:1 2 “Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee.  Deesdae verskil die manier waarop kinders grootgemaak word, in baie dele van die wêreld, merkbaar van hoe dit in die verlede geskied het. En weet jy, in 'n groot mate is daardie veranderinge die kern van baie van die probleme wat ons vandag in die samelewing on...

Vrede in die Huis 101 16.11.2024

Send us Fan Mail Genesis 2:24 Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word.  Om deel van 'n liefdevolle gesin te wees, is een van die grootste seëninge in die lewe; maar dit kan ook harde werk wees om deel van so ’n liefdevolle gesin te wees. Daar kom ook konflik. Daar kom ook stres. En soms verbrokkel selfs ‘perfekte’ gesinne.  Wat die mee...

Verslaaf aan Verontwaardiging 15.11.2024

Send us Fan Mail Titus 3:1,2 Herinner die mense om hulle aan die regeerders en gesagsinstansies te onderwerp. Hulle moet aan hulle gehoorsaam wees, altyd gereed om te doen wat goed is. Hulle moet van niemand kwaadpraat nie en nie bakleierig wees nie. Hulle moet inskiklik wees en altyd saggeaard teenoor almal optree.  Kom ons vra ‘n ongemaklike vraag: hoe voel jy oor die mense wat jou land, jou pro...

Suiwer Hoop 14.11.2024

Send us Fan Mail Titus 2:13,14 ...terwyl ons uitsien na die gelukkige dag wat ons verwag. Op daardie dag sal die heerlikheid van ons grote God en Verlosser, Jesus Christus, verskyn. Hy het Homself vir ons as offer gegee om ons van alle ongeregtigheid vry te maak en ons van sonde te reinig, sodat ons sy eie volk kan wees wat ywerig is om die goeie te doen.  So baie mense is swartgallig in hul uitky...

Die Trefkrag van Vrede 13.11.2024

Send us Fan Mail Titus 2:11,12 Die liefdevolle goedheid van God wat verlossing bring, het inderdaad vir almal sigbaar geword. Dit voed ons op om die goddelose leefstyl en die wêreldse begeertes af te lê en gebalanseerd, volgens die wil van God en toegewyd aan Hom, in die huidige tyd te leef.  Is dit nie interessant hoe jou gesindheid en verhouding teenoor iemand verander wanneer hulle vriendelik t...

Jou Bydrae tot Vrede 12.11.2024

Send us Fan Mail Titus 2:1-5 Maar jý moet die soort leefstyl bevorder wat die gesonde leer weerspieël. Leer die ouer mans om selfbeheersing te beoefen, om respek te verdien, en om verstandig te lewe. Hulle moet ’n gesonde geloof hê en vervul wees met liefde en geduld. Net so moet jy ook die bejaarde vroue onderrig om só te leef soos dit iemand betaam wat aan die Here toegewy is. Hulle moet nie ron...

‘n Vredesverklaring 11.11.2024

Send us Fan Mail Romeine 5:1 God het ons dan nou vrygespreek deurdat ons glo. Daarom is daar nou vrede tussen ons en God deur ons Here Jesus Christus.  Baie mense verstaan nie dat hulle baie emosionele energie mors deur van hul verlede te probeer vlug. Ek het dit self vir baie jare probeer doen. Wat van jou? Dit is uitmergelend om jou verlede; ja, om die dinge wat jy gedoen het en die verkeerde di...

Wees Heilig 10.11.2024

Send us Fan Mail 1 Petrus 1:15,16 Soos Hy wat julle geroep het heilig is, moet julle in julle hele lewenswandel ook heilig wees. Hy het immers self gesê: “Wees heilig, want Ék is heilig! (NLV)  Ek verwonder my oor die fantastiese prestasies wat top atlete behaal. Ek weet hulle sou dit nie sonder natuurlike talent kon doen nie, maar ek weet ook dat dit ongelooflike toewyding en harde werk van hulle...

Vrede van alle Kante 09.11.2024

Send us Fan Mail 1 Konings 4:24,25 Salomo het geheers oor alles wes van die Eufraatrivier, van Tifsag af tot by Gasa, oor al die konings wes van die Eufraat. Na alle kante toe was daar vrede, en solank Salomo geleef het, het die Judeërs en die Israeliete van Dan af tot by Berseba veilig gewoon, elkeen met sy eie wingerdstok en sy eie vyeboom om onder te sit.  Ek wonder, met watter uitdagings jy op...

Die Belofte van Vrede 08.11.2024

Send us Fan Mail 1 Kronieke 22:9 Maar jy sal ’n seun hê wat vrede en rus in sy tyd sal beleef. Ek sal hom vrede met sy vyande en al die omliggende lande gee. Sy naam sal Salomo wees, en Ek sal vrede en rus in Israel gedurende sy regering gee. (NLV)  Die ‘wêreld’ maak groot beloftes oor hoe jou lewe verander kan word deur ‘n wonderlike loopbaan, baie geld, fantastiese vakansies, ‘n nuwe kar, selfs...

Onbegryplik 07.11.2024

Send us Fan Mail Markus 2:15-17 Daarna het Jesus in Levi se huis gaan eet. Baie tollenaars en sondaars was saam met Hom en sy dissipels aan tafel, want daar was baie van hulle wat Hom gereeld gevolg het. Toe die skrifgeleerdes onder die Fariseërs sien dat Hy saam met sondaars en tollenaars eet, het hulle vir sy dissipels gesê: “Waarom eet hy saam met tollenaars en sondaars?” Jesus het dit gehoor e...

Volg My 06.11.2024

Send us Fan Mail Markus 2:13,14 Jesus het weer na die see toe gegaan. 'n Hele menigte mense het na Hom toe gekom, en Hy het hulle geleer. Toe Hy by die tolhuis verbygaan, sien Hy vir Levi seun van Alfeus daar sit, en Hy sê vir hom: “Volg My!” Levi het opgestaan en Hom gevolg.  Ek dink nie ek is ál een wat sal erken dat daar tye in my lewe was, wat ek vreeslik minderwaardig gevoel het en bang...

Strome van Seẽn 05.11.2024

Send us Fan Mail Johannes 7:37-39 “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.” Hiermee het Hy na die Gees verwys, want die mense wat tot geloof in Hom kom, sou die Gees ontvang. Die Gees was nog nie uitgestort nie, omdat Jesus toe nog nie verheerlik was nie.  Was jy al ooit tot oorlopens t...

Die Seën van Vrede 04.11.2024

Send us Fan Mail Levitikus 26:6 “Ek sal vir julle vrede gee in die land en julle sal gaan slaap sonder om bang te wees. Ek sal die wilde diere uit julle land wegneem en julle van julle vyande bewaar.” (NLV)  Vandag word Wapenstilstandsdag, die dag toe die einde van die Eerste Wêreldoorlog aangekondig is, in talle lande herdenk. Destyds het hulle gesê dat daar nooit weer só ‘n oorlog op aarde sal w...

Selfs Nog Meer Genade 03.11.2024

Send us Fan Mail Jakobus 4:4-6 Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie 'n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy 'n vyand van God is. Of dink julle dat die Skrif sonder rede sê dat God die gees wat Hy in ons laat woon, heeltemal vir Homself wil hê? Maar die genade wat Hy gee, is nog groter. Daarom sê Hy: “God weerstaan hoog...

Die Ewige Geskenk 02.11.2024

Send us Fan Mail Johannes 5:24 “Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan.  Ek onthou hoe dit my lank gelede geïrriteer het wanneer Christene gepraat het oor Jesus, sonde, vergifnis, "om gered te word" en die ewige lewe. Al daardie goed, was vir my ab...

Meer as Genoeg 01.11.2024

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 12:8,9 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.  Het jy al ooit jou vinger in 'n deur vasgeklap? Jou dag het so goed begin en toe......

Ons het Almal dié Basiese Behoefte 31.10.2024

Send us Fan Mail Romeine 11:5,6 Net so is dit ook vandag: daar is 'n oorblyfsel wat uit genade deur God uitverkies is. En as dit uit genade is, dan is dit nie uit verdienste nie, anders sou die genade nie meer genade wees nie.  Ons het almal van tyd tot tyd die goedgesindheid van ander mense nodig. Ons het hulle deernis en hul goedhartigheid nodig om ons deur moeilike omstandighede te help. J...

Poslouchej podcast God se Woord VARS vir jou Vandag v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály