RSG

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Society

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

6. lis 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,7+ iOS už brzy

Epizody

Baaise toergidse vertel hoe hulle oorleef 28.12.2020

Net toe Port Elizabeth se toergidse begin uitsien na 'n goeie feesseisoen om hulle leë koffers te help vul, het die Covid-19-pandemie weer opgevlam en alles feitlik tot stilstand geruk. Mariska Spoormaker wou by Tony Neveling, ‘n bekende toergids van Port Elizabeth, weet hoe hy oorleef in hierdie tye.

Korporatiewe kabaret 28.12.2020

Dr. Cherylene de Jager gesels met Johan Rademan oor korporatiewe kabaret.

Kapelaan Glenda Fredericks 24.12.2020

Glenda Fredericks vertel vir Martelize Brink oor haar werk as kapelaan by Korrektiewe Dienste.

Swemavonture in getypoele 24.12.2020

Rick Robertson gesels met Martelize Brink oor sy swemavonture in die Kaap se getypoele.

Die ekologie van getypoele 24.12.2020

Bianca Engel gesels met Martelize Brink oor die ekologie van poele by die see.

Boomkykklub 23.12.2020

Dr. Willie Barnard gesels met Martelize Brink oor 'n boomkykklub op Lephalale.

Moslemerfenis-kunsuitstalling 23.12.2020

Calvyn Gilfellan vertel vir Martelize Brink van 'n nuwe Moslemerfenis-kunsuitstalling en 'n Imam Haron-uitstalling by die Kasteel de Goede Hoop.

Bergveiligheid 23.12.2020

Freda Walters gesels met Martelize Brink oor veiligheid op uitstappies in die berge.

Botaniese tuine 22.12.2020

Rupert Koopman gesels met Gustav Greyling oor botaniese tuine as 'n veilige alternatief vir uitstappies.

Jeug- en leierskapkampe 22.12.2020

Lappies Labuschagne vertel vir Gustav Greyling van die jeug- en leierskapkampe wat by die Soetwater Omgewingssentrum op Kommetjie in die Kaap aangebied word. Kopano Mogoje van Adamantia Hoërskool op Kimberley deel ook haar ervaring van die kamp.

Die marmering van Wagyu-vleis 22.12.2020

Prof. Eddie Webb gesels met Gustav Greyling oor marmering van vleis en die Wagyu-Beesras.

Hoe het inkopies verander? 21.12.2020

Kenne Loubser vertel vir Gustav Greyling hoe inkopietendense die afgelope jaar verander het.

Kyk na die "Bethlehemster" 21.12.2020

Willie Koorts gesels met Gustav Greyling oor die sogenaamde Betlehemster wat op 21 Desember te sien is.

Alleen in die feestyd 21.12.2020

Kliniese terapeut Pieter le Roux gesels met Gustav Greyling oor alleenwees in die feestyd.

Heyneke Meyer 18.12.2020

Die voormalige Springbokafrigter, Heyneke Meyer, gesels met Fritz Klaaste oor leierskap.

Prof. Ben-Erik van Wyk se Akademieprys 18.12.2020

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer elke jaar Suid-Afrikaners wat volgehoue bydraes op verskillende vlakke van die kuns en wetenskap gelewer het. Die MT Steyn-toekenning vir natuurwetenskap en tegnologie is vanjaar toegeken aan prof. Ben-Erik van Wyk van die Universiteit van Johannesburg. Jacqui January het met hom oor hierdie eerbewys gepraat.

Werkstitels vs werksrolle 18.12.2020

Joanita Wolfaardt gesels met Fritz Klaaste oor werkstitels en werksrolle se plek ná 2020.

Avontuurtoerisme 17.12.2020

Alewijn Dippenaar vertel vir Gustav Greyling van avontuurtoerisme aan die TuinrRoete.

Telemedisyne 17.12.2020

Anja Smith gesels met Gustav Greyling oor die ontwikkeling van telemedisyne die afgelope jaar.

Hoe lank hou kos in die vrieskas? 17.12.2020

Dieetkundige Irene Labuschagne vertel vir Gustav Greyling hoe lank verskillende kossoorte in die vrieskas hou.

Beethoven - 250 jaar 16.12.2020

Een van die mees gevierde komponiste van alle tye, Ludwig van Beethoven, is vandag (16 Desember 2020) 250 jaar gelede, in 1770, in Bonn, Duitsland, gebore. Die geboortedatum word afgelei, omdat hy op die 17de gedoop is in die St. Remigius-kerk in dié stad aan die Rynrivier. Beethoven se meer as 700 werke is van die klassieke musiek wat die meeste uitgevoer word. Hy het lank in die musiekstad, Wene...

Barrydale se marionetparade 16.12.2020

Donna Kouter vertel vir Gustav Greyling van Barrydale se Versoeningsdag marionetparade wat vanjaar digitaal gebeur.

Hoe kook jou mieliepap? 16.12.2020

Dr. Dirk Strydom van Graan SA gesels met Gustav Greyling oor klagtes van mieliepap wat vanjaar nie reg kook nie.

Berei reg voor vir 'n nuwe troeteldier 15.12.2020

Veearts dr. Ingrid de Wet gesels met Martelize Brink oor die dinge wat jy in degte moet hou voor jy 'n nuwe hondjie of katjie kry.

Krismisrose 15.12.2020

Botanis Ernst van Jaarsveld gesels met Martelize Brink oor krismisrose.

Poslouchej podcast Driesestig v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály