RSG

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Society

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

6. lis 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,7+ iOS už brzy

Epizody

Ossewarestourasie 13.05.2021

Prof. Erik Holm vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die restourasie van ossewaens.

Wêreldrekord vir die grootste vertikale afstand 12.05.2021

AJ Calitz gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die Guiness Wêreldrekord vir die grootste vertikale afstand te voet afgelê. Hy en 'n vriend het Tafelberg 14 keer in 20 ure op en af gehardloop!

Silwerboom word bedreig 12.05.2021

Roger Oliver gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die silwerboom wat deur 'n fungus bedreig word.

Transgender jeug se risiko vir selfdood 12.05.2021

Prof. Gerhard Grobler gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor transgender jeug se risiko vir selfdood.

Strategiese plan om verpleegopleiding en -praktyke te verbeter 12.05.2021

Dr. Kobie Marais vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die strategiese plan om verpleegopleiding en -praktyke te verbeter.

Hermanus-begraafplaas verfraai 11.05.2021

Melanie Moore vertel van haar projek om Hermanus se begraafplaas te verfraai.

Oefenprogramme vir ouer mense 11.05.2021

Daleen Steyn praat oor oefenprogramme vir mense bo sestig.

Barakat 11.05.2021

Amy Jeptha praat oor die gebruik van Afrikaaps in die rolprent, Barakat.

Etiese verskaffers 11.05.2021

Kris Dobie praat oor eties-bewuste verskaffers vir ondernemings.

Marimbaklasse 10.05.2021

Khanya Viljoen vertel vir Martelize Brink van Marimba Jam se musiekklasse.

Spensplaas 10.05.2021

Katherine Eybers vertel vir Martelize Brink van Spensplaas, 'n gemeenskapstuin in De Rust in die Klein Karoo.

Prostese vir kinders 10.05.2021

Fisioterapeut Liezel Ennion praat oor die invloed van prostese op kinders met bo-die-knie-amputasies.

Hospiesdienste 10.05.2021

Neil McDonald vertel vir Martelize Brink oor die uitdagings om hospiesdienste tydens die pamdemie te lewer.

Baaienaars soek natuur op ná grendeltyd se kajuitkoors 07.05.2021

In Nelson Mandelabaai se natuurryke omgewing en omstreke kan jy blykbaar elke liewe dag van die jaar gaan stap, en dan sal jy steedds nie elke beskikbare voetslaanroete gevolg het nie. Mariska Spoormaker wou by Wayne Leask, voorsitter van die Voetsac-voetslaanklub, weet of dit regtig so is.

Sauvigon Blanc-dag 07.05.2021

Thys Louw gesels met Martelize Brink oor Sauvigon Blanc-dag en die Suid-Afrika teen Nieu-Seeland uitdaging om saam te val met die 100ste jaar wat die Springbokke en die All Blacks kragte meet.

Aletta Francina de Kock 07.05.2021

Aletta Francina de Kock vertel vir Martelize Brink van die Aletta Francina aanlynpersona wat sy geskep het.

Chelsi Shikongo 07.05.2021

Namibiese komediant Chelsi Shikongo gesels met Martelize Brink oor Afrikaans en patriargie in komedie.

Digitale welstand 06.05.2021

Dr. Marlena Kruger gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor digitale welstand.

Baai se hondvriendelike restaurante word uitgesnuffel 06.05.2021

In Port Elizabeth is twee vroue besig om saam, maar elkeen met hulle eie hond, dié hawestad se hondvriendelike restaurante uit te snuffel. Hulle is Marizanne Kemp-Ferreira met haar bekende pitboel, Yanka Kwanita, en Talitha van Eeden met haar skaaphond Blits. Mariska Spoormaker het hulle naby die Baai se St. Georges hospitaal raakgeloop toe hulle en hulle honde oppad was na die Savages Fine Foods...

Bome van Hoop en Vriendskap 06.05.2021

Suid-Afrika het 'n groot verskeidenheid bome, met duisende inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Om bome te plant, veral saam met ander mense, bring ‘n groot bevrediging en simboliseer vele dinge vir baie mense. Jan Odendal is ‘n oudonderwyskundige en het 11 jaar gelede die projek, Bome van Hoop en Vriendskap, gestig. Jan droom groot om in die Wes-Kaap met dié projek, gemeens...

Impak van pandemie op ouer/kind verhoudings 06.05.2021

Pieter le Roux praat oor die impak van die pandemie op mense se verhoudings met hulle ouers met wie hulle nie kontak kan hê nie.

Kristie Herbst 05.05.2021

Haidee Muller-Isaacs het gaan kuier by die veteraanaktrise Kristie Herbst, wat desjare in die immergewilde Nommer Asseblief die rol van Tannie Kriekie se dogter, Belinda Jonker, gespeel het. Sy is ook die ma van die bekende akteur, Anrich Herbst.

Erfeniswet 05.05.2021

Prof. Chris Aucamp gesels met Johan Rademan oor die Erfeniswet.

David Makolo se nalatenskap 05.05.2021

Een van die tragiese slagoffers van Covid-19 is David Makolo. Dié onderwyser het onlangs, nadat hy oorlede is aan Covid-19, in absentia sy doktorsgraad onvang. Hy was, volgens sy studieleier, dr. André de la Harpe, soos baie ander studente uit Afrika, gemeenskapsgerig, en die Bethal en Butterworthgemeenskappe het hom na aan die hart gelê. Die Xhosa-gemeenskap het ‘n groot onderwysman en visionêr v...

Naval Hill-planetarium 05.05.2021

Prof. Matie Hoffmann gesels met Johan Rademan oor die Naval Hill-planetarium in Bloemfontein.

Poslouchej podcast Driesestig v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály