Ds André van Zyl
Dominee André
Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: podcasters.spotify.com
Autor
Ds André van Zyl
Kategorie
Web podcastu
Nejnovější epizoda
5. čvc 2026
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Hemel kom aarde toe 26.02.2023 36:39
God op die troon maak dit hemel op aarde. Musiek is op Youtube wat tydens die erediens gebruik is. https://www.youtube.com/playlist?list=PL8TMbEIgOKQguZqlXEeahpfVbynnOWD9n
Kerk se stem 19.02.2023 34:10
Wees gered en gereed
Daar vir mekaar 05.02.2023 28:09
Menswees is om lief te hê en om te gee
Ervaring met God 29.01.2023 35:07
Ervaar God en ervaar verandering
Maak 'n verskil 22.01.2023 32:06
Verander die wêreld
Alles nuut 15.01.2023 40:03
Hemel op aarde
God sal voorsien 01.01.2023 36:42
God het vir Abraham voorsien....
Jesus bring mense bymekaar 26.12.2022 28:38
Kersdiens Wees bymekaar
Jesus mens tussen mense 18.12.2022 30:25
Mens tussen mense
Bou toekoms 17.12.2022 32:31
Woord is jou eer
Hierdie Kind 04.12.2022 32:24
Die kind Jesus is nuwe lewe
God is Lig 20.11.2022 28:14
Jesus het lig, lewe en liefde gebring en 'n nuwe lewe gebring vir altyd.
God passievol 13.11.2022 35:57
Emosie van God...'n passie vir ander mense
Sien wat jy glo 06.11.2022 31:51
Glo is sien
Gemeensaamheid 30.10.2022 29:36
Saam maak ons 'n gemeenskap
Bakens van hoop 23.10.2022 31:48
Bakens van hoop op jou lewenspad
Vryheid en vrede 17.10.2022 33:05
Vryheid sonder vrede beteken niks
Leef vandag 09.10.2022 31:49
Alles wat jy doen, moet jy met alles binne jou doen asof dit jou laaste dag is. Gebed vir boere en die nuwe seisoen
Sakramenre 'n liefdeslied 02.10.2022 21:57
Leef God se liefdeslied.
God se erfenis 25.09.2022 31:48
Jy is God se erfgenaam
Losmaak 18.09.2022 31:47
Bely en breek met sonde en word bevry.
Volgeling van Jesus 11.09.2022 33:51
Volg Jesus en vind die pad na God toe
Gebed wat hemel aarde toe bring 04.09.2022 24:55
God is so ver van jou af as wat jou knieë van die grond af is.
Bekering 28.08.2022 40:39
Belydenis is 'n..... BESLUIT BELYDENIS BEVRYDING BESKIKBAAR BEGEERTE
Wees 'n naaste 21.08.2022 35:40
Wees 'n naaste...dit verander jou lewe.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály