Ds André van Zyl

Dominee André

Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: podcasters.spotify.com

Autor

Ds André van Zyl

Kategorie

Religion

Web podcastu

podcasters.spotify.com

Nejnovější epizoda

15. lis 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,7+ iOS už brzy

Epizody

Dominee Andrê: Deel 3. Sê dankie vir ander mense 22.01.2020

Deel 3 Se dankie vir ander mense: Dankie vir familie... Dankie vir vriende... Dankie vir gelowiges...

Dominee André: Deel 2. Sê dankie vir jouself 21.01.2020

Deel 2 Jy is deur God geskape... Jy is God se wonderwerk... Jy is God se kind...

Week van dankie sê: Deel 1. Sê dankie vir God 20.01.2020

Deel 1 Sê dankie vir God God het geskep... God het Sy Seun gestuur... God het ons met die Heilige Gees gevul...

Dominee André: Pad na voorspoed 19.01.2020

Dominee André

Dominee André : Een tree 13.01.2020

Een tree... Een tree tussen jou en die dood... Een tree tussen jou en God... Moenie wag nie. Jesus staan voor jou deur en klop...jy moet net een tree gee na God en die ewige lewe is joune. Kom luister na Johny (skuilnaam) wat 'n terdoodveroordeelde was, wie se een tree na die dood...een tree geword het na die hemel toe 12 Januarie 2020

Dominee André : Nuwe jaar vra nuwe mens 05.01.2020

Die nuwe jaar verander my nie, maar as ek van binne verander, verander alles om my. Wees jy die verandering en kyk watter goeie dinge gebeur rondom jou. Ontdek God ... ontdek jouself....ontdek ander mense...ontdek die skepping.

Dominee André : Nuwe jaar 05.01.2020

Kort boodskap vir die nuwe jaar. 5 Januarie 2020

Dominee André : Sleutels tot gelukkige lewe 29.12.2019

Drie sleutels of waarhede vir gelukkige lewe.

Dominee André : Die lewe is 'n lappieskombers 29.12.2019

Die lewe bestaan uit mooi lappies...lelike lappies...gelukkige lappies...hartseer lappies...en nog baie meer. Ons elkeen se lappieskombers hou ons warm maak nie saak van watter lappies hy aanmekaar gesit is nie. 29 Desember 2019 Prediker 3: 1,2,4 &5

Dominee André : Wêreld rondom hierdie Kind 26.12.2019

Hierdie Kind is nie net 'n kind in 'n krip nie.....nie net 'n man aan 'n kruis nie. Hy is die Koning wat op die troon sit. Ken jy hierdie Kind?  Dominee André  Jesaja 9:5  25 Desember 2018

Dominee André : Jesus bring hemel aarde toe 22.12.2019

Jesus bring hemel aarde toe. Kom luister na Dominee André wat verduidelik wat dit vir ons beteken. Jesus het ons kom wys wie ons is en hoe ons moet lewe - en dit bring die hemel aarde toe en maak dit sigbaar vir almal. Johannes 1:1-5 & 9-14 22 Desember 2019

Dominee André: Kersfees God se gelofte aan ons. 15.12.2019

Geloftediens Voortrekkers het gelofte voor God afgelë....Kersfees is God se gelofte aan ons. Hy sal vir altyd by ons wees. Hy het vrede op aarde gebring. Dominee André Lukas 2:8-14 15 Desember 2019

Dominee André; Wees wat jy is 27.10.2019

Dominee André gaan jou help om te verstaan wat dit beteken om te wees wat jy is. "BE YOURSELF EVERYONE ELSE IS ALREADY TAKEN" Psalm 8:4-7 27 Oktober 2019

Dominee André: Ek mens verander in ons mens 02.10.2019

Dominee André preek uit Lukas 12:16-20. Ek mens verander in ons mens. Kom luister na die storie van Jakob en Esau. 29 September 2019

Dominee André: Met God oppad 19.09.2019

Met God oppad Hebreërs 11:8-19 15 September 2019

Ds André van Zyl: Van verwerping tot vergifnis 10.09.2019

Van verwerping tot vergifnis. Genesis 45:1-8

Ds André van Zyl: Mens God se hartklop 02.09.2019

Mens God se hartklop 1 Samuel 17:41-45 1 September 2019

Ds André van Zyl: Beelde in die Bybel wie ons is. Deel 2 28.08.2019

Beelde in die Bybel wie ons is.

Beelde in die Bybel van wie ons is. 20.08.2019

   Ds André van Zyl Beelde in Bybel van wie ons is Psalm 8:4-8 18 Augustus 2019 Deel 1

Ds André van Zyl: Vroue pilare in ons huisgesinne 13.08.2019

Ds André van Zyl Vroue pilare van ons huisgesinne 11 Augustus 2019

Ds André van Zyl: Bakens van Belydenis 06.08.2019

Bakens van Belydenis

Ds André van Zyl: Beloftes wat bewaarheid word. 29.07.2019

Beloftes wat bewaarheid word. Matt 5:37

Ds André van Zyl: Liefde is wie ek is 22.07.2019

Liefde is wie ek is Romeine 5:1-5

Ds André van Zyl: Ek het 'n droom. 15.07.2019

  Ds André van Zyl Ek het ‘n droom Handelinge 2:17 14 Julie 2019

Ds André van Zyl: Bemoediging bring verandering 11.07.2019

Bemoediging bring verandering Hoop

Poslouchej podcast Dominee André v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály